Wit strande, soel blou seewater waarin jy die ganse dag kan dryf, hope garnale en 2M-bier... Ja-nee, Mosambiek is een van Suider-Afrika se topbestemmings vir ’n seevakansie. Maar wat jy dalk nie weet nie, is dat dié land soveel meer bied, veral opwindende bosvakansies. Hierdie gids beantwoord ál...